Home > Terms > Afrikaans (AF) > Effusie

Effusie

1. Algemene betekenis: Uitstroming, uitvloeiing, uitgieting, uitstorting.

2. Fisika: Uitstroming of uitsypeling van gasse onder druk na buite deur openinkies wat groot is vergeleke by die deursnee van 'n molekule — onderskei van diffusie, waarby die openinkies die grootte van molekules het.

0
Додати до мого глосарію

Що ви хочете сказати?

Ви маєте виконати вхід для участі в обговоренні.

Terms in the News

Featured Terms

Handre Stoman
  • 0

    Terms

  • 0

    Глосарії

  • 0

    Followers

Галузь/тема: Anatomy Category:

acnestis

Die deel van die liggaam wat nie bereik kan word nie (om te krap), gewoonlik die ruimte tussen die skouerblaaie.

Учасник

Featured blossaries

Wind

Категорія: Geography   1 18 Terms

Math

Категорія: Education   1 20 Terms