Created by: stanley soerianto
Number of Blossarys: 107
Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie ...
Blaaskanker is enige tipe kwaadaardigheid afkomstig van die epiteel voering (uroteel) van die blaas. Limfoom en sarkoom kom byvoorbeeld selde in die blaas voor en word gewoonlik ook nie ingesluit in ...
Borskanker ontstaan in die borsweefsel, gewoonlik in die binnevoering van die melkkliere of die lobbetjies wat die kliere van melk voorsien. Kankers wat begin in die kliere staan bekend as ...